Tuis
FLAM
Liedere vir begeleiding deur ’n sanggroep en/of ’n begeleidingsgroep tydens gesinsdienste.
KRUISFUUR
Afrikaanse praise-en-worship-rockliedjies vir jong aanbidders, met kitaarbegeleiding.
FLAMMIKIDZ
Lof- en verwonderingsmusiek vir die bediening aan voorskoolse en laerskoolkinders.
KERSFLAM
Liedere vir meditatiewe eredienste of ’n fokuspunt tydens ’n byeenkoms.