Nuus

Wat het die Algemene Sinode van 2016 gesing?

Die opdrag aan die begeleidingspan was om so akkommoderend as moontlik te wees. Die sinodegangers moes in aanbidding gelei word, terwyl hulle ook blootgestel word aan die verskeidenheid van musikale ...
Lees Verder >>

Nuwe Brandhout Multitracks 2016

Flam bied nou ’n 1-dag kursus aan om jou te leer hoe om multitracks in jou musiekbediening te gebruik.   Die kursus sal gemeentes help wat nog nie eintlik ’n kontemporêre ...
Lees Verder >>

Jou MRL lisensie

Wat is ‘n MRL lisensie?  Dit is die lisensie wat jou gemeente nodig het om bladmusiek af te laai EN te kopieer.  Dit word ook by CCLI bekom.  Hierdie is ...
Lees Verder >>

Nuwe Flam USB-Stokkie

Die Flam-stokkie is opgegradeer!  Daar is nou net een tipe stokkie beskikbaar @ R370 en dit is slegs beskikbaar aan gemeentes met ’n MRL-lisensie.  Jammer, maar dit kan ongelukkig nie ...
Lees Verder >>

Hulp met die nuwe Flam webtuiste

Dis heerlike lente, die winter is verby en ons nuwe webtuiste is nou al meer as ’n maand lank oop vir sake! Baie dankie vir soveel positiewe terugvoer – dit ...
Lees Verder >>

Hoe om bladmusiek af te laai

Gemeentes met geldige MRL-lisensies kan in 10 maklike stappe musiek gratis aflaai van die nuwe Flam webblad. Volg gerus die onderstaande instruksies met foto-begeleiding. Stap 1:  Luister na die gidssnit indien jy seker ...
Lees Verder >>

Yamaha APX akoestiese kitaar-reeks

Met al my travels en gigs in en om kerke die afgelope 20 jaar was ek gereeld daaraan herinner hoe gewild die Yamaha APX akoestiese kitaar-reeks is. ‘n Mens kan ...
Lees Verder >>