Brandhout Multitracks

R2,000.00

20 Flam liedere wat as multitracks (backtracks met veelvuldige opsies) opgeneem is.  Met behulp van ‘n gratis rekenaarsagteware program kan jy die verskillende dele van elke opname manipuleer om by jou gemeente se erediensstyl te pas.

SKU: Brandhout Category:

Description

FORMAAT: Geheue Stokkie

TEIKENMARK:  Gemeentes en kleingroepe.  Selfs gemeentes wat musiekgroepe het, kan Brandhout gebruik.

OPSOMMING EN INHOUD:  20 Flam liedere wat as multitracks (backtracks met veelvuldige opsies) opgeneem is.  Met behulp van ‘n gratis rekenaarsagteware program kan jy die verskillende dele van elke opname manipuleer om by jou gemeente se erediensstyl te pas.

  1. 010 Jesus alles gee ek U
  2. F019 Heer hoe lank
  3. F027 Ek weet (Flammikidz)
  4. F091 Sien hoe Jesus daar loop
  5. F095 Ons Vader
  6. F113 Here Jesus U skyn
  7. F116 Welkom, welkom
  8. F177 Here U het ek lief
  9. F207 U het U heerlikheid
  10. F208 U het nie gewag op my
  11. F210 Erken nou die Heer
  12. F213 Jesus is die Rots
  13. F214 Jesus U regeer
  14. F219 Heer U ken my soos geen ander
  15. F220 Die Heer is my herder
  16. F221 Ek wil meer en meer
  17. F222 Die Here seën jou
  18. F232 Jesus Alleen
  19. F248 Laat jou lig skyn
  20. F378 Skyn met U lig in my hart

Author: Adele Lombaard

Share This Post On