Brandstof 2

R65.57

Brandstof 2 bestaan uit ’n DVD met twee aanbiddingsessies van ongeveer 10 minute elk. Alle liedere is in Afrikaans en is gekies uit die Flam- en Liedboekbundels. Die styl van aanbidding is kontemporêr, informeel en die musiek is akoesties met groepsang wat die saamsing van liedere vergemaklik. Die teks verskyn op die skerm en loop outomaties aan saam met die musiek.

SKU: DVD082 Category:

Description

FORMAAT: DVD met indeks

OPSOMMING: Brandstof 2 bestaan uit ’n DVD met twee aanbiddingsessies van ongeveer 10 minute elk. Alle liedere is in Afrikaans en is gekies uit die Flam- en Liedboekbundels. Die styl van aanbidding is kontemporêr, informeel en die musiek is akoesties met groepsang wat die saamsing van liedere vergemaklik. Die teks verskyn op die skerm en loop outomaties aan saam met die musiek.

INHOUD

Op die DVD word die volgende liedere gesing

001 Leaded
F343. Heilig
F263. Ek Glo
F422. U Is Heilig
F264. Ek Het U Nodig
F11. Here U Is Genoeg

002 Unleaded
F184. Ons Is Almal Hier Tesaam (ook Lied 164 in die Liedboek)
F183. My Hulp Is Van U, Heer
F22. Ek Soek U, O God
F126. Jesus, Lig in die duisternis
F51. Koning Van My Hart

SAMESTELLERS

Die aanbiddingsessies word aangebied deur die Flam-taakspanlede wat verantwoordelik is vir die samestelling van die Flam-bundel op www.flam.co.za

Author: Adele Lombaard

Share This Post On