Brandstof 4

R65.57

Brandstof 4  is ‘n DVD met die musiek en woorde van lofprysing- en aanbiddingsliedere wat as twee 10 minute praise- en worship-belewenisse aangebied word.  Al die liedere is Flam- of Liedboekliedere.

SKU: DVD085 Category:

Description

FORMAAT: DVD met indeks

OPSOMMING: Brandstof 4  is ‘n DVD met die musiek en woorde van lofprysing- en aanbiddingsliedere wat as twee 10 minute praise- en worship-belewenisse aangebied word.  Al die liedere is Flam- of Liedboekliedere.

INHOUD

Op die DVD word die volgende liedere gesing

001 Leaded
L184. Lofsing die Here
F184. Ons Is Almal Hier Tesaam/Liedboek 164
F33. Halleluja In My Hart
L175. Majesteit
F112. Ek Roem U Naam

002 Unleaded
L212. Loof Die Heer, Hy Is Goed
L464. O Heer My God
L471. Soek Allereers Die Koninkryk Van God
L510. Genade, Onbeskryflik Groot
L512. Nader, My God,By U

SAMESTELLERS

Die aanbiddingsessies word aangebied deur die Flam-taakspanlede wat verantwoordelik is vir die samestelling van die Flam-bundel op www.flam.co.za

Author: Adele Lombaard

Share This Post On